Matteus 20:8 Afrikaans 1983 (AFR83)

“Toe dit aand word, sê die eienaar van die wingerd vir sy voorman: ‘Roep die arbeiders en betaal hulle hulle loon. Begin by die laastes en eindig by die eerstes.’

Matteus 20

Matteus 20:4-9