Matteus 20:30 Afrikaans 1983 (AFR83)

Twee blinde mans wat langs die pad gesit het, het gehoor dat Jesus verbykom. Toe roep hulle uit: “Here, Seun van Dawid, ontferm U tog oor ons!”

Matteus 20

Matteus 20:24-33