Matteus 20:28 Afrikaans 1983 (AFR83)

So is dit ook met die Seun van die mens: Hy het nie gekom om gedien te word nie maar om te dien en sy lewe te gee as losprys vir baie mense.”

Matteus 20

Matteus 20:18-30