Matteus 20:21 Afrikaans 1983 (AFR83)

“Wat kan Ek vir u doen?” vra Hy vir haar.Sy sê vir Hom: “Belowe my dat hierdie twee seuns van my in u koninkryk langs U mag sit, een aan u regterhand en die ander een aan u linkerhand.”

Matteus 20

Matteus 20:19-28