Matteus 2:9 Afrikaans 1983 (AFR83)

Nadat hulle die koning aangehoor het, het hulle vertrek; en kyk, die ster wat hulle sien opkom het, het hulle gelei totdat dit gaan staan het bo die plek waar die Kindjie was.

Matteus 2

Matteus 2:7-19