Matteus 19:3 Afrikaans 1983 (AFR83)

Daar was Fariseërs wat Hom op die proef wou stel, en hulle kom toe by Hom met die vraag: “Mag 'n man sommer oor enige ding van sy vrou skei?”

Matteus 19

Matteus 19:1-12