Matteus 19:21 Afrikaans 1983 (AFR83)

Jesus het hom geantwoord: “As jy volmaak wil wees, gaan verkoop jou besittings en gee die geld vir die armes, en jy sal 'n skat in die hemel hê. Kom dan terug en volg My.”

Matteus 19

Matteus 19:17-24