Matteus 19:18 Afrikaans 1983 (AFR83)

“Watter gebooie bedoel u?” het hy vir Hom gevra.Jesus het gesê: “Dit: Jy mag nie moord pleeg nie, jy mag nie egbreuk pleeg nie, jy mag nie steel nie, jy mag nie vals getuienis aflê nie,

Matteus 19

Matteus 19:11-24