Matteus 19:12 Afrikaans 1983 (AFR83)

Daar is mense wat nie kan trou nie omdat hulle van hulle geboorte af so is, ander is deur mense so gemaak, en ander het self so gekies ter wille van die koninkryk van die hemel.“Wie dit kan doen, laat hy dit doen.”

Matteus 19

Matteus 19:7-17