Matteus 18:25-27 Afrikaans 1983 (AFR83)

25. Hy kon dit nie betaal nie, en daarom het die koning beveel dat hy en sy vrou en sy kinders en alles wat hy het, verkoop en die skuld betaal moet word.

26. Die man het voor hom neergeval en gesoebat: ‘Gee my tog uitstel; ek sal u alles terugbetaal.’

27. Die koning het hom jammer gekry, hom laat gaan en sy skuld afgeskryf.

Matteus 18