Matteus 18:16 Afrikaans 1983 (AFR83)

Maar as hy nie luister nie, neem nog een of twee met jou saam, sodat alles wat gesê word, deur die woord van twee of drie getuies bevestig kan word.

Matteus 18

Matteus 18:7-19