Matteus 18:13 Afrikaans 1983 (AFR83)

En as hy hom kry, verseker Ek julle, is hy blyer oor hom as oor die nege en negentig wat nie weggeraak het nie.

Matteus 18

Matteus 18:4-17