Matteus 17:9 Afrikaans 1983 (AFR83)

Terwyl hulle van die berg afkom, het Jesus hulle beveel: “Wat julle gesien het, moet julle vir niemand vertel voordat die Seun van die mens uit die dood opgewek is nie.”

Matteus 17

Matteus 17:8-16