Matteus 17:4 Afrikaans 1983 (AFR83)

Toe sê Petrus vir Jesus: “Here, dit is goed dat ons hier is. As U wil, sal ek hier drie hutte bou: een vir U, een vir Moses en een vir Elia.”

Matteus 17

Matteus 17:3-14