Matteus 17:25 Afrikaans 1983 (AFR83)

“Ja, natuurlik,” antwoord hy.Toe hy in die huis kom, was Jesus hom voor met die vraag: “Simon, hoe dink jy: Van wie vorder die konings van die wêreld tol of belastings in? Van hulle seuns of van ander mense?”

Matteus 17

Matteus 17:17-27