Matteus 16:27 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die Seun van die mens gaan saam met sy engele kom. Hy sal beklee wees met dieselfde heerlikheid as sy Vader en sal elkeen volgens sy dade vergeld.

Matteus 16

Matteus 16:23-28