Matteus 16:19 Afrikaans 1983 (AFR83)

Ek sal aan jou die sleutels van die koninkryk van die hemel gee, en wat jy op die aarde toesluit, sal in die hemel toegesluit bly; en wat jy op die aarde oopsluit, sal in die hemel oopgesluit bly.”

Matteus 16

Matteus 16:17-28