Matteus 16:11 Afrikaans 1983 (AFR83)

Hoe is dit dan dat julle nie verstaan dat Ek nie met julle oor brood gepraat het nie? Ek het gesê: Pas op vir die suurdeeg van die Fariseërs en die Sadduseërs.”

Matteus 16

Matteus 16:7-21