Matteus 16:1 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die Fariseërs en die Sadduseërs het gekom om Jesus op die proef te stel. Hulle het Hom gevra om vir hulle as teken uit die hemel 'n wonder te doen.

Matteus 16

Matteus 16:1-3