Matteus 15:14 Afrikaans 1983 (AFR83)

Laat staan hulle maar; hulle is blinde leiers van blindes. As 'n blinde 'n blinde lei, val altwee in die sloot.”

Matteus 15

Matteus 15:6-18