Matteus 15:12 Afrikaans 1983 (AFR83)

Daarna het die dissipels na Hom toe gekom en gesê: “Weet U dat die Fariseërs hulle vererg het toe hulle gehoor het wat U sê?”

Matteus 15

Matteus 15:5-14