Matteus 14:36 Afrikaans 1983 (AFR83)

Hulle het Hom gevra dat die siekes tog maar net aan die soom van sy klere mag raak. En almal wat dit gedoen het, het gesond geword.

Matteus 14

Matteus 14:26-36