Matteus 14:3 Afrikaans 1983 (AFR83)

Vroeër het Herodes vir Johannes laat vang, laat boei en in die tronk laat opsluit. Dit het hy gedoen oor Herodias die vrou van sy broer Filippus,

Matteus 14

Matteus 14:1-11