Matteus 14:20 Afrikaans 1983 (AFR83)

Al die mense het geëet en genoeg gekry, en hulle het nog twaalf mandjies vol bymekaargemaak van die stukke brood wat oorgebly het.

Matteus 14

Matteus 14:15-22