Matteus 14:13 Afrikaans 1983 (AFR83)

Toe Jesus dit hoor, het Hy met 'n skuit daarvandaan weggegaan na 'n stil plek om alleen te wees. Die mense het hiervan gehoor en Hom van die dorpe af te voet gevolg.

Matteus 14

Matteus 14:6-18