Matteus 13:52 Afrikaans 1983 (AFR83)

Hy sê toe vir hulle: “So is elke skrifgeleerde wat 'n leerling word in die koninkryk van die hemel, soos 'n huiseienaar wat uit sy voorraad nuwe en ou dinge te voorskyn bring.”

Matteus 13

Matteus 13:50-54