Matteus 13:48 Afrikaans 1983 (AFR83)

As dit vol geword het, sleep hulle dit op die strand uit en gaan sit om die goeie vis in mandjies bymekaar te maak, maar die onbruikbares gooi hulle weg.

Matteus 13

Matteus 13:45-54