Matteus 13:36 Afrikaans 1983 (AFR83)

Daarna het Jesus van die mense af weggegaan huis toe. Sy dissipels kom toe by Hom en vra: “Verduidelik tog vir ons die gelykenis van die onkruid in die land.”

Matteus 13

Matteus 13:32-41