Matteus 13:32 Afrikaans 1983 (AFR83)

Dit is die kleinste van al die soorte saad, maar as dit uitgegroei het, is dit groter as die tuinplante en word dit 'n boom, sodat die voëls in sy takke kom nes maak.”

Matteus 13

Matteus 13:28-34