Hy het hulle baie dinge in gelykenisse vertel en onder andere gesê:“'n Saaier het eendag gaan saai. Met die saai het 'n deel van die saad op die pad geval, en