Matteus 13:15 Afrikaans 1983 (AFR83)

Hierdie volk se verstand is afgestomp: hulle het hulle ore toegedruk en hulle oë toegemaaksodat hulle nie met hulle oë kan sien en met hulle ore kan hooren met hulle verstand kan verstaan en hulle bekeer, en Ek hulle gesond maak nie.’

Matteus 13

Matteus 13:7-17