Matteus 12:50 Afrikaans 1983 (AFR83)

“Daar is my moeder en my broers! Elkeen wat die wil doen van my Vader wat in die hemel is, dié is my broer en my suster en my moeder.”

Matteus 12

Matteus 12:45-50