Matteus 12:5 Afrikaans 1983 (AFR83)

Of het julle nie in die wet van Moses gelees dat die priesters op die sabbatdag in die tempel diens moet doen nie? Hulle oortree dus die sabbatsgebod, en tog is hulle nie skuldig nie.

Matteus 12

Matteus 12:1-11