Matteus 12:45 Afrikaans 1983 (AFR83)

Dan gaan haal hy sewe ander geeste, nog slegter as hy self, en hulle trek saam met hom in en gaan woon daar. Aan die einde is so 'n mens slegter daaraan toe as aan die begin. So sal dit ook gaan met die slegte mense van vandag.”

Matteus 12

Matteus 12:43-50