Matteus 12:40 Afrikaans 1983 (AFR83)

Soos Jona drie dae en drie nagte in die maag van 'n groot vis was, so sal die Seun van die mens drie dae en drie nagte binne-in die aarde wees.

Matteus 12

Matteus 12:32-44