Matteus 12:37-39 Afrikaans 1983 (AFR83)

37. Op grond van jou eie woorde sal jy vrygespreek of veroordeel word.”

38. Party van die skrifgeleerdes en die Fariseërs sê toe vir Hom: “Meneer, ons wil 'n wonderteken van u sien.”

39. Maar Hy antwoord hulle: “'n Slegte en afvallige geslag vra 'n teken, en geen teken sal aan hulle gegee word nie, behalwe die teken van die profeet Jona.

Matteus 12