Matteus 12:35 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die goeie mens bring die goeie te voorskyn uit die oorvloed goeie dinge in sy hart; die slegte mens bring die slegte te voorskyn uit die oorvloed slegte dinge in sy hart.

Matteus 12

Matteus 12:32-37