Matteus 12:27 Afrikaans 1983 (AFR83)

En as Ek met Beëlsebul se hulp die bose geeste uitdryf, met wie se hulp doen julle volgelinge dit dan? Julle eie volgelinge sal as julle regters optree en wys dat julle verkeerd is.

Matteus 12

Matteus 12:25-34