Matteus 12:25 Afrikaans 1983 (AFR83)

Jesus het egter geweet wat hulle dink, en Hy het vir hulle gesê: “Elke koninkryk wat onderling verdeeld is, gaan te gronde, en geen stad of huis wat onderling verdeeld is, sal bly staan nie.

Matteus 12

Matteus 12:24-35