Matteus 12:2 Afrikaans 1983 (AFR83)

Toe die Fariseërs dit sien, sê hulle vir Hom: “Kyk daar! U dissipels doen iets wat op die sabbatdag nie gedoen mag word nie.”

Matteus 12

Matteus 12:1-3