Matteus 11:7 Afrikaans 1983 (AFR83)

Toe hulle weggaan, het Jesus met die mense oor Johannes begin praat en gesê: “Waarna het julle in die woestyn gaan kyk? Na 'n riet wat deur die wind heen en weer gewaai word?

Matteus 11

Matteus 11:1-11