Matteus 11:5 Afrikaans 1983 (AFR83)

Blindes sien, lammes loop, melaatses word gereinig, dowes hoor, dooies word opgewek, en aan armes word die evangelie verkondig.

Matteus 11

Matteus 11:1-10