Matteus 11:27 Afrikaans 1983 (AFR83)

“My Vader het alles aan My toevertrou, en niemand ken die Seun nie, behalwe die Vader; en ook ken niemand die Vader nie, behalwe die Seun en elkeen aan wie die Seun Hom wil bekend maak.

Matteus 11

Matteus 11:20-30