Matteus 11:23 Afrikaans 1983 (AFR83)

En jy, Kapernaum, dink jy“ ‘jy sal tot die hemel toe verhoog word?Nee, jy sal tot in die doderyk afdaal.’“As in Sodom die wonderdade plaasgevind het wat in jou plaasgevind het, sou hy tot vandag toe nog bly staan het.

Matteus 11

Matteus 11:16-28