Jesus het hierdie twaalf uitgestuur en die volgende opdragte aan hulle gegee:“Moenie met 'n pad na die heidennasies toe afdraai nie en moenie in 'n dorp van die Samaritane ingaan nie.