Matteus 10:23 Afrikaans 1983 (AFR83)

As hulle julle in een dorp vervolg, vlug na 'n ander een toe. Dit verseker Ek julle: Julle sal sekerlik nie klaar wees met die dorpe van Israel voordat die Seun van die mens kom nie.

Matteus 10

Matteus 10:20-27