Markus 8:12 Afrikaans 1983 (AFR83)

Hy het diep gesug en gesê: “Waarom wil hierdie geslag 'n teken hê? Dit verseker Ek julle: Aan hierdie geslag sal beslis nie 'n teken gegee word nie.”

Markus 8

Markus 8:3-17