Markus 7:5 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die Fariseërs en die skrifgeleerdes vra Hom toe: “Waarom handel u dissipels nie volgens die oorgelewerde gebruik van die voorgeslagte nie en eet hulle met onrein hande?”

Markus 7

Markus 7:1-11