Markus 6:14 Afrikaans 1983 (AFR83)

Koning Herodes het van Jesus gehoor, want sy Naam het bekend geraak. Party mense het gesê: “Johannes die Doper is uit die dood opgewek. Daarom werk die kragte in hom.”

Markus 6

Markus 6:7-16