Markus 5:37 Afrikaans 1983 (AFR83)

Jesus het niemand behalwe Petrus, Jakobus en Johannes die broer van Jakobus toegelaat om verder saam met Hom te gaan nie.

Markus 5

Markus 5:30-43